Jongste aktiwiteit:

Spore van soete geur

Spore van Soete Geur

Deur: Ryno du Plessis

Voetpaaie wandel ons deur mekaar se lewens.

Spore word getrap, herinneringe gelos.

Elke spoor los ’n merk— dit is hoe die lewe werk.

Spore van lief en leed, van goed of kwaad.

Was die spoor wat ek agterlaat ’n soete geur, of los ek letsels van seer?

© Ryno du Plessis, 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed