Jongste aktiwiteit:

Menswees

Wat ‘n ingewikkelde taak probeer ons dit nastreef maar Jesus alleen is volmaak leer ons om nie sleg te wees   dat Hy selfs menslike vorm aanneem omdat God geweet van ons swaarkry om Ons op aard kan lei en wys sodat ons ook deel kan wees   soek ons almal liefde en aanvaarding  jy […]

Lees meer

Skuif ons Vader hemelsluise oop

In die gieter, kletterend, pletterend trane oor sinkdakke glinster druppels wat pietsend op droë grond neerplof in die bokspring van lewende wensens met dankbare harte word water gulsig opgeslurp deur dorstige opkrul krake breek plons druppels glinsterende spieël van damme wyl blare ritsel en ruisel onder gutsende druppels van plasreën wyl genadewater splitter, spletter en […]

Lees meer

Omgee tyd

Onthou ek hoe familie van vêr vroeër gekom het en vir ‘n paar dae oorgeslaap het. Wat saam kerkdiens bygewoon het op Kersdag voor die feesmaal. Toe gesinne en families nog volledig was behalwe as iemand weggeneem is deur die dood. Waar strate versier was en nie net huise en die boetebessie in Kerstyd ‘n […]

Lees meer

Die wonder van Kersfees

Kersfees kom en roep aarde tot stilstand in die glans van vrede, vreugde en liefde die viering van Jesus se geboortedag wat lig in donker wêreld bring en hoop. © Suzanna Letterink

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed