Die wonder van Kersfees
Kersfees kom en roep aarde tot stilstand
in die glans van vrede, vreugde en liefde
die viering van Jesus se geboortedag
wat lig in donker wêreld bring en hoop.
© Suzanna Letterink
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Desember 2024 – Kersfees projek