Die geskenk (Silwer)
Kersfees klop aan die deur van my hart
met ’n geskenkpakkie oorkruis verbind
met rooi lint en my naam daarop
die inhoud: Johannes 3 vers16 …
———–oo00oo———-
©Pieter Mostert
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Desember 2024 – Kersfees projek