plastiek vrolikheid (brons)
blinkers, feeliggies en geskenke
omring ʼn plastiek boom vir kersfees
in die plek van vrolikheid sien ek
net al die nuut-vermiste name
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
blinkers, feeliggies en geskenke
omring ʼn plastiek boom vir kersfees
in die plek van vrolikheid sien ek
net al die nuut-vermiste name
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Desember 2024 – Kersfees projek