Menswees
Wat ‘n ingewikkelde taak
probeer ons dit nastreef
maar Jesus alleen is volmaak
leer ons om nie sleg te wees
dat Hy selfs menslike vorm aanneem
omdat God geweet van ons swaarkry
om Ons op aard kan lei en wys
sodat ons ook deel kan wees
soek ons almal liefde en aanvaarding
jy is nie alleen en dis goed wat saak maak
onverstaanbaar, kompleks dog belangrik
gelukkig kyk ons Vader nie deur mense oë
en deur hemelpoort het Hy ‘n weg gemaak
Sy geheim van lewe na die dood
© Suzanna Letterink
2 Kommentare
-
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Januarie 2025 - OOP projek
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Christa D
Besonders en so waar