Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Wilhelmina
Biografie
Amper 64 jarige ouma en ongepubliseerde skryfster. Lief vir my taal en lees graag ander skrywers se interpretasies daarvan. Sommige mense het net ’n slag met woorde wat my verstom. Woon tans in Springbok, Noord-Kaap. Trek eersdaags permanent na Scottburgh, KZN, waar ons aftree en die wonder van Godsskepping my inspireer.
Verjaarsdag
1952-05-30