-
Hartswoorde wrote a new post, Koningsprotea (Protea cynaroides) 5 maande gelede
Ikoniese figuur ons Nasionale blom – die Koningsprotea ikonies van Suid-Afrika
Koningsprotea (Protea cynaroides)Fynbos en kronkelpaaie
Vlaktes nasionaal diep oopgetrap
Jou suikerbos so sensueel b[…] -
Woordwewer en
Hartswoorde is nou vriende 9 maande, 2 weke gelede
-
Gert Botha en
Hartswoorde is nou vriende 1 jaar, 5 maande gelede
-
Hartswoorde commented on the post, Ek Sweef 1 jaar, 7 maande gelede
Goeie More Koos Elsum,
Dankie vir jou saamlees en opbouende kommentaar.
-
Hartswoorde wrote a new post, Ek Sweef 1 jaar, 7 maande gelede
Ek Sweef
Ek sweef op n wolk
ver bo die horison.Die son se spiee”lbeeld
omhels my
en ek wonder is ek soos
Icarus te naby aan die son?Koue lug bibber teen my vel.
Ek voel n kriewel van
fladderende[…] -
Amazon en
Hartswoorde is nou vriende 1 jaar, 7 maande gelede
-
Hartswoorde wrote a new post, 'n Duisend Kerse 2 jaar, 5 maande gelede
‘n Duisend Kerse
Vir jou my lief brand ek ‘n duisend kerse.
Jou hare die geur van ‘n aandblom
verewig in ‘n uurglas stil.
Jou stem die klank van ‘n ster
verlate in die hemelruim.
Jou lippe sag, jou soene
soos[…] -
Vonnie en
Hartswoorde is nou vriende 2 jaar, 7 maande gelede
-
Hartswoorde wrote a new post, Elemente 2 jaar, 10 maande gelede
Elemente
windmeules fluister
liefdesklanke
deur die sterreruimJou skoonheid … is die melkweg
waterdruppels drip
laggend op ‘n vensterbankfossiele vasgevang in tyd
verberg deur aar[…]