Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: ‘n Duisend Kerse

Deur Hartswoorde
Datum gepubliseer: 21 November 2019 Aantal woorde: 71 313 Kere gelees 7

‘n Duisend Kerse

Vir jou my lief brand ek ‘n duisend kerse.

Jou hare die geur van ‘n aandblom
verewig in ‘n uurglas stil.

Jou stem die klank van ‘n ster
verlate in die hemelruim.

Jou lippe sag, jou soene
soos seeskuim
‘n verdampte lugborrel.

Jou spore fyn vermom.

Jou liggaam ‘n silhouette van sjiffon
verbleik deur die maan.

Vir jou my lief brand ek ‘n duisend kerse.

(Kipiereg) L Barnard 21/11/2019




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 10
Kommentaar telling: 10

Aspirant Digter/Kortverhaal Skrywer

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 289 gaste aanlyn

Bydraes – Argief