Jongste aktiwiteit:

Vasgevang in die skaduwee van tyd

Vasgevang in die skaduwee van tyd    Ek bevind myself in ‘n donker, koue en baie beknopte ondergrondse grot. Die plafon is só laag dat ek gebukkend voortbeur in die halfdonker ruimte met die gids voor my en manlief agterna. Ons beweeg op ‘n terrein wat die voetstappe van duisende mense se pynlike geskiedenis dra. Deur […]

Lees meer

Skaduwee van tyd

Skaduwee van tyd  “Tyd is ‘n faktor, nie ‘n lewensfase nie!”, vermaan die krieketafrigter grimmig.   Die seuns versnel die pas en wen die wedstryd.   Daar staan geskryf dat elke ding gemaak is om in ‘n bepaalde tyd te pas. Ook dat die mens ‘n besef gegee is van die onbepaalde tyd. Daar is inderdaad ‘n […]

Lees meer

Moedertaal

Soos ‘n boom wat langs ‘n waterstroom geplant is, is my moedertaal diep gewortel, immer groeiende na die lig onder Afrika se lug. Aniki Joseph 2025 ©

Lees meer

Wees bedag op brandgevaar

Wees bedag op brandgevaar  “En blink in die dof-lig en kaal, so wyd as die Heer se genade, lê die velde in sterlig en skade. En hoog in die rande, versprei in die brande, is die grassaad aan roere soos winkende hande.” Hierdie woordbeeld uit die ikoniese gedig “Winternag” van Eugene Marais, ontroer my steeds. […]

Lees meer

Blom waar jy geplant is

Blom waar jy geplant is Ek het eenmaal ‘n adres in die hart van die Vrystaat gehad. Die Vrystaat sal altyd ‘n adres binne my hart besit. Jare gelede verhuis ons gedurende Oktobermaand vanaf Bloemfontein na Knysna. Die oggend toe die swaargelaaide meubelvervoerwa uiteindelik die adres vir aflewering bereik, trek die sluise van die hemel […]

Lees meer

Geroeste slotte en blinknuwes

Geroeste slotte en blinknuwes Die skaduwee val lank en uitgerek voor my voete op die hangbrug. Die oggendson breek in ontelbare fyn diamantpatrone oor die watervlak ver benede. Die enigste geluide hier, die kwetterende vinke wat onverstoord nessies bou in oorhangtakke bokant die kabbelende rivier. Daar is ‘n klaarheid in die Vrystaatlug wat maak dat […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed