Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Geslag
INK naam

André van Wyngaardt

Biografie

Welkom by my Ink profiel. Ek is André van Wyngaardt en ek is ‘n Afrikaanse liedjieskrywer, komponis en sanger. As 9 maande oue baba, het my ma en tannie op my afgekom waar ek “Stille Nag” geneurie het in my kot. Musiek is in my are … Aan vaderskant het my pa se twee broers bekendgestaan as Die van Wyngaardt Broers; hulle het musiek gemaak en langspelerplate vrygestel in die jare 70’s. My musiek is beskikbaar op alle goeie digitale platforms, o.a op YouTube, Spotify, iTunes en Google Play Music. Kom luister gerus.

Verjaarsdag

1981-10-19

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed