Jongste aktiwiteit:

Jy Bring Die Mooi

Jy Bring Die Mooi Vers 1: Baie oĂ« kyk jou mis Laat hulle maar oogklappe dra Dis hul verlies as hulle nie kan sien Watse mooi hart jy saam met jou dra Vers 2: Baie gee net een kyk En maak dan hul eie gevolgtrekking Hulle kyk net veldiep En sien nie jou siel raak […]

Lees meer

Voor Die Koebaai

Voor Die Koebaai Vers 1: Ek sit en kuier hier saam met jou Terwyl ek jou hand vashou En ek voel effens blou Ek voel effens blou Vers 2: Ek het so lank gewag vir hierdie dag Om uit die niks op te daag Nou waarom wil ek dan huil Wat is fout met my […]

Lees meer

Rietfontein

Rietfontein Vers 1: Daar is ‘n plek Waar die hart se seer vergaan Waar ‘n kind se vrese spoorloos verdwaal Daar doer in die ou Wes-Transvaal Vers 2: Hierdie plek klitsgras Aan mens se hart ‘n Plek wat die lawaai sus Met ‘n windpomp se draai Koor: Rietfontein, onthou jy my Na al die jare […]

Lees meer

Della

Della Vers 1: Ek het ‘n sussie En sy bly by die see Ek het ‘n sussie Wat haar bes vir ander gee Vers 2: Sy woon in die Kaap ‘n Klipgooi vĂªr van Tafelberg En soms is dit ‘n berg Verlange raak maar erg Koor 1: Della, ek is dankbaar Vir jou in my […]

Lees meer

Ruimtetuig

Ruimtetuig Vers 1: Soms kan ek dit voel Aan my lyf Ek het genoeg gehad Van diĂ© plek genoeg gehad Vers 2: Die wĂªreld voel so vreemd Als het verander Elke dag is dieselfde Alles is oud Voor-Koor: As ek my eie ruimtetuig gehad het (x2) Koor: As ek my eie ruimtetuig gehad het Sou […]

Lees meer

My Sielemaat

My Sielemaat Vers 1: Soos ek lĂª hier by jou In jou arms toegevou Maak die hele heelal Nie saak vir my Vers 2: As jy sĂ³ na my kyk Jou asem voel in my nek Dan weet ek maar net DiĂ© is my plek Voor-Koor 1: En ek glo Niks kan ons vlam van […]

Lees meer

Vasstaande Feit

Vasstaande Feit Vers 1: Die baan wat die aarde In ‘n jaar om die son aflĂª is ekliptika Net sĂ³ is dit ‘n feit Dat jy alles is wat my hart hiervoor vra Vers 2: Jy’s my rede vir opstaan As die son sy strale oor my giet Net sĂ³ is dit ‘n feit Jy […]

Lees meer

Blaartjies

Blaartjies Vers 1: Weet jy hoe sien ek ons Ons twee is soos tak en blaar Die een oomblik is jy hier Dan skielik is jy nie meer daar Vers 2: Soos ‘n boom in die grond Geanker wag ek vir jou Maar daar kom nuwe blaartjies So besluit dus baie gou Koor 1: Ek […]

Lees meer

Kan Jy Nog Onthou?

Kan Jy Nog Onthou? Vers 1: Ek onthou die sorglose dae Van kind-wees, van vry-wees Die goeie ou dae se dinge Vasgeweef aan my hart se lappieskombers Vers 2: Daardie dae was dinge so anders Het ons nog buite gewawieldraai En gehalte tyd as een gesin Om een tafel spandeer Voor-Koor: Kan jy nog onthou […]

Lees meer

Die Duisendste Keer

Die Duisendste Keer Vers 1: Ek wonder vanaand Waar is jy Ek wonder alweer Dink jy nog aan my Vers 2: Of is daar ‘n ander ou Iemand wat jou styf vashou Iemand wat jou laat vergeet het van my Jy sien Koor: Dis vanaand die duisendste keer Wat ek dink aan jou En ek […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed