Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

ANNE-MARIE KOTZEE

Biografie

Ek het groot geword op ‘n plaas op Nietverdiend in Noord-Wes Provinsie. My pa is oorlede toe ek bykans vier jaar oud was en my ma het my en my vyf susters alleen groot gemaak. Sy was my rolmodel en was ‘n unieke ystervrou. Sy is 2007 oorlede aan kanker. Ek het’n sprokieshuwelik gehad vir 21 jaar en het in 2014 my man aan kanker verloor. Ek en my kinders bly op ‘n plaas in die Waterberge. Ek sal altyd ‘n plat-op-die-aarde kaalvoet-kind bly met ‘n liefde vir die natuur. Ek fokus veel eerder op die innerlike as die uiterlike en eerlikheid en vriendelikheid is baie belangrik vir my. Ons is groot gemaak met ‘n liefde vir boeke en ek glo woorde is bevrydend.

Verjaarsdag

1969-07-22

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed