Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Bernie
Biografie
Gebore te Brandfort in die Vrystaat. Gematrikuleer 1978 daar te Hoërskool Staatspresident Swart. Ongetroud. Wat die digkuns betref: 3 gesamentlike digbundeld waarin van my werk gepubliseer is. Versmarathon. Eer die – FB digters. Eggo Poësie. Van Waar ek staan. Dan ook Nubes Belli saam met oud-soldate uit die Grensoorlog, hul digters ten bate van ‘n fonds vir kamerade wat minder bevoorreg is. Van kleintyd poësie saam met ma gelees en ingedrink. Droom nog van my eie self geïlustreerde digbundel asook ook boeke. Grensoorlog. Genealogie. Ens.
Verjaarsdag
1961-01-13