Jongste aktiwiteit:

Op Usakos se standplaas

Op Usakos se standplaas 300 Ovambos dreunsang in gelid verby op hul skouers die sware stawe van hout ander kap ballas klip met ritmiese slae spierwit kopdoek op oupa se kop groen gaberdene hemp swart verbrand sweet pêrel in strale af die spoorlyn moet gelê word tot aan die kus die werk moet klaar ure, […]

Lees meer

STORM

STORM Golf oor golf breek oor my gemoed storm broei klotsende stemme slaan vas aan wande breinvoos suig gety spartelende emosies in hartkamers brullend sweepslag brander oor neurone elektriese lading lek aardskuddend in spiertonus spasmaties wriemelende sinne nou onbeheers seekatarms trillend in elk asemteug spoegend swetsend die storm broei uitgewas uitgeworpene neergesmyt in isolasie vergete […]

Lees meer

Stil die stemme

Stil die stemme Die tolbos rol om om om kakie groei welig wiele rol om om om ratkas krap olie tip tip tip opiaat my maat dowwe oë gefikseerd myn ontplof kop bars oop soos spanspek web draai vas donker nektar vloei benewelde denke sinne onlogies hardloop hardloop kry dekking mortiere swoesj bloedbevlekte klere stukkies […]

Lees meer

Stil die stemme

Stil die stemme Die tolbos rol om om om kakie groei welig wiele rol om om om ratkas krap olie tip tip tip opiaat my maat dowwe oë gefikseerd myn ontplof kop bars oop soos spanspek web draai vas donker nektar vloei benewelde denke sinne onlogies hardloop hardloop kry dekking mortiere swoesj bloedbevlekte klere stukkies […]

Lees meer

Pyngedagtes

Pyngedagtes Dowwe klop-klop plof in my kop swaar las kom lê op my skof uitdagings is rof uitsig is dof tree vir tree ploeter voort dae en nagte sonder slaap emosies tolbos kraaineste in my sinne donker nag gooi spookskadu’s koggel swiepend heen-en-weer in elk kraak van hout skree die klaaglied hoorbaar nog harder skreeu […]

Lees meer

Bitter beker

Bitter beker Laat dié beker my verby drink tot die droesem galbitter drip brand jou siel oop brandpaaie keer oes is verniel brandstoppels staat geil letsels pronk as trofee honend die lag van heidene verwaande sarkasme koggel treurwilgers vee oor hopies grond knielend laag gebuig smekend om genade malende hoekoms swaarkry immuun teen staak vrae […]

Lees meer

Wat is die mens

Wat is die mens Wat is die mens dat U die Godheid hom dag na dag wek uit sy nagslaap dat U sontraalstrepe oor sy wange trek dat U tree vir tree saamstap sonder tekens van moegheid hom klee en voed selfs sy hare is getel U was daar voor konsepsie EN U was daar […]

Lees meer

God se Skepping

God se Skepping Fel die haat ongeag die leuen oproerigheid woed opstokers hits aan gif tentakels slaan in addertonge spoeg agendas in die duister wreedheid ken geen perke wolwefluite loei in wind naguile roep vervaard jakkalsstert-tussen-die-been onteer heiligskennis sadistiese regverdiging van mikrofoon tot mikrofoon verwarring in die gros twyfel in gideonsbende… weerlose broses biddende uitgelewer […]

Lees meer

Sinvolle lewe

Sinvolle lewe Pa jy het die lewe geleef ten volle met oorgawe jou kinders jou rykdom jou kleinkinders jou kroon goud en silwer die had jy nie hart wat warm geklop het wel rugby was jou passie vurig kon jy raak beslis onreg het jy nooit geduld die Here het jy gedien God en Sy […]

Lees meer

Liefde loop op spore

Liefde loop op spore In Buitekantstraat 19 word daar vroeg gewikkel. Pa Doep het reeds die koolstoof aan die gang en die ou enamel ketel prut te heerlik. Sy eie brousel, self die pitte gedroog en gemaal vir ‘n verruklike smaak! Egte moerkoffie. Die siffie ook sy handewerk. Bloudraad gedraai in ‘n ring. Die sakkie […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed