Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Somerreën
Biografie
Chantelle Holder is op 3 Oktober 1983 in Evander in die Mpumalanga distrik van Suid Afrika gebore. Sy is die tweede oudste van vier kinders. Sy matrikuleer in 2001 in Secunda en is steeds woonagtig in Secunda.
Net bietjie ‘n opvolg, ek is tans besig om deeltyds te studeer, so tussen deur die opdragte en eksamens, dig ek ook.
Verjaarsdag
1983-10-03