@Verstaan, ek het ongelukkig nie 'n ontleding van die gedig nie, elkeen kan die gedig interpreteer soos hul wil, of hoe dit hul ookal laat voel.
Ek dink meeste mense dra een of ander tyd maskers in hul lewens. En wat jy kies om vir ander te wys of...
@Verstaan, ek het ongelukkig nie 'n ontleding van die gedig nie, elkeen kan die gedig interpreteer soos hul wil, of hoe dit hul ookal laat voel. Ek dink meeste mense dra een of ander tyd maskers in hul lewens. En wat jy kies om vir ander te wys of...
Baie dankie Loretta vir jou lees en terugvoer.
Dankie Loretta, hulle is besonders kosbaar.
Baie dankie Callie en ook vir jou inloer en terugvoer.
Wow dit is 'n besonderse gedig, welgedaan Carma.