Geloof in God
Agter elke aksie
lê geloof
en as jy jou aksies
wil verander
sal jy jou geloof
moet verander
stop die ongeloof wat jy plaas
in wêreldse dinge en mense
plaas jou geloof
in God se hande
Wie Hy sê jy is
is die enigste waarheid
en deur aan dit vas te klou
sal jou wêreld voor jou
transformeer na dit
wat Hy vir jou lewe begeer.
© 2018 C. Holder.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.