-
CM Lid se profiel foto het verander
Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
Soek
Party dae soek ek na iets wat ek nie het nie
Party dae skyn die lig helder uit jou oe
Soos die maan op ‘n wolklose aand
Ander dae is dit net ‘n flou kersliggie
wat in die wind rond wapperEk soek na iets binnekant
Jy soek na diamante in rivierstrome
Ek soek die verlore pitte in die mielielande
Na die oes, die agtergeblewenis
Die wat nie…lees meerWees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
‘n Oomblik
Het jy al ooit ‘n oomblik gehad
Wat jy nou aan terugdink en insluk
Soos ‘n blikbeker oggend koffie
En weet dit was dit gewees
Dit was jou oomblik van gelukEen oomblik van totale vrede
‘n Gevoel dat jy enige iets kan doen
Enige iets kan aanpak
En kan uitsien na alles wat nog kom
En die wêreld skyn helder om jouEn vir daai oomblik…lees meer
Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
Weggooikind
Wou niemand jou regtig ooit gehad het nie
Dogtertjie met die rooi wange
Het jy alleen gebly
Soos sneeuwitjie, maar sonder die dwergies
Het jy jou lewe regtig so begin?Wat sou dit vir jou beteken as jy sou hoort
Iewers hoort by iemand
Soos lente na die somer blom
En valse note ook ‘n liedtjie maak
Sou jy gelukkig gewees het dan?…lees meerWees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
Jou gedig
Toe ons mekaar leer ken het
Was my hart nog baie rou
Maar jy het my dadelik verstaan
Al was my liggie ook hoe dof en flou
Het jy gepraat, en dit het vir my sin gemaakEn oor die jare het jy op my gegroei
Soos ongetemde karoo blomme na die reën
Het ons vriendskap geblom
Jy met jou wilde blomme hart
en ek met my stukkende eenMy…lees meer
Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar - Laai meer plasings
