Jongste aktiwiteit:

  • CM Lid se profiel foto het verander

  • Profiel foto van CM

    CM Lid se profiel foto het verander

    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Soek

    Party dae soek ek na iets wat ek nie het nie
    Party dae skyn die lig helder uit jou oe
    Soos die maan op ‘n wolklose aand
    Ander dae is dit net ‘n flou kersliggie
    wat in die wind rond wapper

    Ek soek na iets binnekant
    Jy soek na diamante in rivierstrome
    Ek soek die verlore pitte in die mielielande
    Na die oes, die agtergeblewenis
    Die wat nie…lees meer

    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • ‘n Oomblik

    Het jy al ooit ‘n oomblik gehad
    Wat jy nou aan terugdink en insluk
    Soos ‘n blikbeker oggend koffie
    En weet dit was dit gewees
    Dit was jou oomblik van geluk

    Een oomblik van totale vrede
    ‘n Gevoel dat jy enige iets kan doen
    Enige iets kan aanpak
    En kan uitsien na alles wat nog kom
    En die wêreld skyn helder om jou

    En vir daai oomblik…lees meer

    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Weggooikind

    Wou niemand jou regtig ooit gehad het nie
    Dogtertjie met die rooi wange
    Het jy alleen gebly
    Soos sneeuwitjie, maar sonder die dwergies
    Het jy jou lewe regtig so begin?

    Wat sou dit vir jou beteken as jy sou hoort
    Iewers hoort by iemand
    Soos lente na die somer blom
    En valse note ook ‘n liedtjie maak
    Sou jy gelukkig gewees het dan?…lees meer

    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Jou gedig

    Toe ons mekaar leer ken het
    Was my hart nog baie rou
    Maar jy het my dadelik verstaan
    Al was my liggie ook hoe dof en flou
    Het jy gepraat, en dit het vir my sin gemaak

    En oor die jare het jy op my gegroei
    Soos ongetemde karoo blomme na die reën
    Het ons vriendskap geblom
    Jy met jou wilde blomme hart
    en ek met my stukkende een

    My…lees meer

    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Laai meer plasings
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • CM Lid se profiel foto het verander