Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Denise van Rensburg
Biografie
As `n mens, soos ek, in die skaduwee van die Taalmonument bly, is skryf seker verpligtend…of hoe? Ek skryf hoofsaaklik kindergedigte, maar eksperimenteer graag met prosa en volwasse poësie. Ek sit brood op my tafel deur as vertaler en proefleser vir verskeie akademiese uitgewers te werk .
Verjaarsdag
1974-02-04