AFRIKAANS: Ek praat die taal sing die taal soen in die taal word kwaad in die taal gaan deur alle emosies in my taal Ek is ‘n Afrikaan – ‘n Afrikaner vrou trots op my taal en my voorsate Afrikaans is my verhaal Ek praat die taal sing die taal soen in die taal word […]
Diep onder die see Diep onder die see blou water kleurvolle korale in jou oë voel dit nader Kaleidoskoop van kleur ‘n ander wêreld beslis watse skatte lê nog hier? kan jy oor wonder en gis Visse groot en klein swem in skole en alleen die verskeidenheid slaan jou asem weg soos die visse om […]
EK WOU NOG Sê: My woorde het verdamp en my mond was droog daarom kon ek nie se hoe my hart oor jou voel en hoe diep jy in my lê Moeisaam het ek probeer formuleer hoe en wat jy vir my is en beteken maar my tong was lam en onbekend Ek wou nog […]
wag asb.