Diep onder die see
Diep onder die see
Diep onder die see
blou water
kleurvolle korale
in jou oë voel dit nader
Kaleidoskoop van kleur
‘n ander wêreld beslis
watse skatte lê nog hier?
kan jy oor wonder en gis
Visse groot en klein
swem in skole en alleen
die verskeidenheid slaan jou asem weg
soos die visse om jou reën
Diep onder die see
blou water
kleurvolle korale
in jou oë voel dit nader.
@ Estia
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.