Jongste aktiwiteit:

Afrikaans

AFRIKAANS:

Ek praat die taal
sing die taal
soen in die taal
word kwaad in die taal
gaan deur alle emosies in my taal

Ek is ‘n Afrikaan –
‘n Afrikaner vrou
trots op my taal
en my voorsate
Afrikaans is my verhaal

Ek praat die taal
sing die taal
soen in die taal
word kwaad in die taal.
gaan deur al die emosies in my taal.

© Estia




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed