Voor jou is ek net ek. Geen voorwend of skyn. Voor jou is dit maklik en vrese verdwyn My siel is soms naak, my hart openbaar. Gewilliglik kwesbaar, maar nooit in gevaar. Met jou kan ek deel wat ek self nie kan dra. Met jou kan ek deel wat geen ander verstaan. Danksy ʼn band […]
Vir jou wou ek veel méér nog doen. Sê en doen waarna jy dors. Maar liefde en troos is toegevou in hande gekruis oor jou bors. Langs ʼn uitgeteerde jy het ek gaan sit; Flukse hande, nou sag, in myn. Bekende, ou hande wat my eens kon heel, maar nou’s ek groot … en jy […]
Ek wens ek kon vir jou net mooi woorde skryf om hierdie emosies uit my lyf uit te dryf. Ek sal nooit kan vergeet, het lankal reeds vergewe. Dit moet ons mos doen S-E-W-E-N-T-I-G maal sewe. Toe jy reeds verteer was deur kanker en deur smart het ek geweet: om die dood kan ek jou […]
wag asb.