Jongste aktiwiteit:

Al-een

Niemand het gebel
en wou niks vir my sê.
Niemand het geklop
en wou niks van my hê.

My dae sleep verby
Met niemand om te pla.
Ek doen wat ek wil
En niemand wat my vra.

Vir niemand maak ek saak
En niemand kan my raak.
Geen emosies geleen.
Dis alleen ek en ek alleen.




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed