Dit is Afrikaanse lirieke vir die baie bekende: You are my sunshine; Ain't no sunshine. Dit is eerder meer somber en hartseer en behoort baie mooi te kan wees met die regte musiek en sanger.
Hierdie is lighartig en is bedoel as Afrikaanse woorde vir die gewilde liedjies: Baby please don't go; Baby come back. Die gediggies kan as ernstig gelees word, of net so goed, humoristies en ligsinnig. Nes jy wil.
Tom Brown
Dit is Afrikaanse lirieke vir die baie bekende: You are my sunshine; Ain't no sunshine. Dit is eerder meer somber en hartseer en behoort baie mooi te kan wees met die regte musiek en sanger.
Hierdie is lighartig en is bedoel as Afrikaanse woorde vir die gewilde liedjies: Baby please don't go; Baby come back. Die gediggies kan as ernstig gelees word, of net so goed, humoristies en ligsinnig. Nes jy wil. Tom Brown
Afrikaanse woorde vir Lili Marlene
Net nog een laaste nagsê!
Good night, good night. Parting is such sweet sorrow That I shall say good night till it be morrow. -Shakespeare