jy is al my sonskyn enigste sonskyn jy maak my bly voel altyd jy nooi as swaar wolke grys en mistig hang is jy my sonskyn my eie sonskyn noointjie jy kan nie weet nie hoe liefling hoe ek jou liefhet wees spyt bring die môrelig en altyd sal ek jou bemin gisternag toe ek […]
meisie my meisie bly by my hoe lief het ek jou my skat trane snik ek huil vir jou my meisie is op daai trein transkaroo johannesburg laatnag trein se fluit skree seer is my hart het ek haar lief ek huil my meisie los my sy is op daai middernag trein vergewe my kom […]
Voor die kaserne voor die yster hek Lamplig flikkerend sien ek jou weer Onder die lantern wag jy nou alleen Liefling altyd wag jy vir my daar Soos eens Lelie Maree, Soos eens, Lelie Maree Ons twee skadus soos een tesaam Hoe liefling hoe verlief was ons Waar jy saggies teer fluister Dat jy my […]
Die leeu wat kom die leeu wat grom Die leeu wat brul die leeu wat brom Sidder en bewe bekruip en ontvoer Met vrees beetgepak Teen die wet met geweld gedwing Toegesluit en so gelos Die hel se klokke die eerste weë Aanhoudend gehamer in my ore Versaak en verraai verewig Vir die dood verlaat […]
daar waar jy diep en ver wegsink treur waar jy so ver is van my ver in diepe slaap en stilte sluimer stilste verste dieptes doof verlore skemer skadus net die duister troos sonloos somber donker verdriet bleek droomlande van stille stilte waar jy so ver is van my my skat ‘n wêreld sonder klank […]
goeienag goeienag liefling! afskeid is so soet heimweë ek sal nagsê heelnag tot môre tot die dagbreek, goeienag! ~ ~ ¤ ~
slaaptyd myne my enigste! versterk hoop vernuwe krag ons bewaarder altyd wakker waak deur die somber nag smagtend skoon bergspruite ‘n wildsbok dors na u o’ heer wonder vredes waters verfris helder vloei vars koue genot groen lande heuning koring hemel strome melk riviere jou beker loop oor vertroos veilig in sy sterke hand ‘n […]
‘n duif roep sy diep nag liefdes koer stroompies sprankel betower bekoor riviere stil in kalm vrede sluimer vrylik veilig vertrou gee jou oor! singend laggend dansende water soete briese heerlike skaduwee salig rustig uitgelewer oorgegee weg gesink en jou verloor! soesh! sus sus! slaap vas! &
nag gesigte en vergete verhale ‘n wasem ‘n spieël in ‘n droom fluister diepe geheime vrede en liefde waar ek ook is jou omhels en jou kus sluimer miranda! soete slaap! &
slaap nou ogies toe! my skat my rykdom my hoop my trots my vreugde my liefling seun! mag jy sterk wees in dade goed, opreg en suiwer wees dapper en in jou hart edel trou en vol geloof en krag maar nou, vaak silwer maanlig in jou oë saggies soos sterre skyn vonkel hemel tower […]