Jongste aktiwiteit:

liefling verloor jou!

‘n duif roep sy diep nag liefdes koer
stroompies sprankel betower bekoor
riviere stil in kalm vrede sluimer
vrylik veilig vertrou gee jou oor!

singend laggend dansende water
soete briese heerlike skaduwee
salig rustig uitgelewer oorgegee
weg gesink en jou verloor!

soesh! sus sus! slaap vas!
&




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed