deur Elizabeth vir Gedigte Merkers: Behoefte, Dankbaarheid, Die Lewe, Droom, Geluk, Genade, Hartseer, Hemel, Hoop, Hunkering, Liefde, Natuur, Seëninge, Vreugde, Wense Share: verwante: grond Die duif en die doop 11 April 2018 408 gesien 0 Komentare 0hou van Vandag het nie ‘n kleur nie Kaal takke gryp na bo soos aanhou glo al waai die wind en hang ‘n donker wolk oor alles hier waar droë blare warreldraai en wag vir ‘n goue sonskyndag Elizabeth Kendall © Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende