waters van rus!
slaaptyd myne my enigste!
versterk hoop vernuwe krag
ons bewaarder altyd wakker
waak deur die somber nag
smagtend skoon bergspruite
‘n wildsbok dors na u o’ heer
wonder vredes waters verfris
helder vloei vars koue genot
groen lande heuning koring
hemel strome melk riviere
jou beker loop oor vertroos
veilig in sy sterke hand
‘n reënboog lewe in jou
‘n reënboog sonder einde
al my fonteine is in jou
sluimer liefling en slaap!
~ ¥ ~
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.