Jongste aktiwiteit:

kennis van goed en kwaad

heen en weer skiet gedagtes
briljante ligpunte van woorde
eers was dit eenrigting verkeer
vandag is dit volledige gesprekke
in sekondes oor die wêreld versprei
weg is die misverstande oor ‘n foon
weg die verlange om te verneem
in beeld gesprekke algemeen
elke dag kom nuwe vorme
van kommunikasie
wat wêreld krimp
nog nooit
was
die
Woord
gelyktydig
oor aardbol
versprei
soos
nou

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed