Jongste aktiwiteit:

daar ver in stilte

daar waar jy diep en ver wegsink
treur waar jy so ver is van my
ver in diepe slaap en stilte sluimer
stilste verste dieptes doof verlore

skemer skadus net die duister troos
sonloos somber donker verdriet
bleek droomlande van stille stilte
waar jy so ver is van my my skat

‘n wêreld sonder klank musiek of sang
die stem van my liefde kom tot by jou
daar ver in jou gevangenis my hoor
kom jou streel en jou hartseer troos

my liefling vir jou sê en jy my hoor
ek bemin jou altyd, altyd sal my skat




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed