Jongste aktiwiteit:

Die Kleure van Verdriet

Kleure van verdriet

My klip hart bloei
die bloed van my kind
die bloed van my volk
trane en bloed
meng in riviere
van rooi
van rooi

My gil, onaardse brul
vul kloof en kronkel
eggo in die nag
die maan is donker
die sterre sug
dit is swart
dit is swart

L Lexow 2018




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed