Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Peet
Biografie
Ek is van Oudtshoorn en baie lief vir my taal veral met die skryf van gedigte. Tans is ek woonagtig vir die afgelope 20 jaar in Oudtshoorn en werksaam as Algemene Bestuurder te Wilgewandel Vakansieplaas, 2km vanaf die wêreldbekende Kango Grotte. Ek is getroud met Maureen, my lewensmaat en die grootste inspirasie in my lewe. My gedigte handel baie oor die uniekheid en skoonheid van die Klein en Groot Karoo, daarom my skryfnaam “Kambro Kind”. My gedigte is daar om mense te inspireer en te motiveer, daarom is dit altyd my doel om ‘n boodskap deur te gee. Ek is ook baie lief om gedigte te skryf met ‘n geestelike boodskap. Geniet dit.
Verjaarsdag
1971-06-15