Jongste aktiwiteit:

  • R. Nel het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • R. Nel het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • R. Nel het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • R. Nel het ‘n nuwe publikasie gemaak

Wind

Sy wals, warrel en waai, gaan lê, staan op, en draai. Sy kom nog ‘n keer met ‘n swaai, En woerts is sy weg en dis stil. ©RholienNel2023

Lees meer

Hartseer

In die lug dryf ‘n lied, Van hart breek verdriet, Dis iemand wat treur, Oor ‘n alleen hart se seer.

Lees meer

Haar naam is Oktober

Sy kom een oggend skielik by my aan. Haar aanraking is soos die wind, haar oë is soos die maan, In haar hare is jakarandas, in haar stem is die reën. Maar veels te gou draai sy om en gaan sy van my heen. Nou moet ek maar hier, met trane vir haar wag, Want […]

Lees meer

Verdriet

Alleen sit sy nou In die knaende kou, En treur oor dinge wat sy wou. ©RholienNel2023

Lees meer
wag asb.

onlangse publikasie

Wind

Hartseer

Haar naam is Oktober

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • R. Nel het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • R. Nel het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • R. Nel het ‘n nuwe publikasie gemaak