Verdriet
Alleen sit sy nou
In die knaende kou,
En treur oor dinge wat sy wou.
©RholienNel2023
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Alleen sit sy nou
In die knaende kou,
En treur oor dinge wat sy wou.
©RholienNel2023
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Oktober 2023 – KORT projek