deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: Diamantgedig (SILWER) vroue(dag)lag 17 Oktober 2023 490 gesien 0 Komentare 0hou van huppelkind jou verwaaide haartjies spoel om jou laggende gesiggie en kartel in die ligte see briesie suiwer geluk helder klinkend uit jou kinder stemmetjie nou ‘n kwart leeftyd later skater jou helder lag steeds oor die golwe van my gedagtes suiwer gemoduleer in geluk as enigste ware melodie ©Teãrlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende