deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: dis-assosiasie Oë 17 Oktober 2023 640 gesien 0 Komentare 0hou van slaap sag slaap sag, slaap sag onder wolke so sag geen drome verwag net blomme te betrag slaap sag, slaap sag sonstrale verkondig die dag seebriese wat jou laat lag en seemeeue op jou wag slaap sag, slaap sag waar jy so lank al wag engele sing om jou sag ewigheid wat jy verwag slaap sag, slaap sag my heldin van die nag glimlag wat alles versag en jou siel op my wag slaap sag, slaap sag sugtend na daardie dag weersiens waarop ons verwag om saam in Sy tuin te kan lag ©Teárlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende