Wind
Sy wals, warrel en waai,
gaan lê, staan op, en draai.
Sy kom nog ‘n keer met ‘n swaai,
En woerts is sy weg en dis stil.
©RholienNel2023
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Sy wals, warrel en waai,
gaan lê, staan op, en draai.
Sy kom nog ‘n keer met ‘n swaai,
En woerts is sy weg en dis stil.
©RholienNel2023
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Oktober 2023 – KORT projek