ken jou vyand
agter golwe stu stormwinde sterk
op strand bulder en beef duineval
wat lê agter jou vyandigheid vriend
wat skuil agter jou beskuldigings vel
waarom sien jy vyand tussen eie volk
wat draal snags in jou sienersdrome
waar sal ons hulp vandaan kom, Here
as U ons nie reinig met U kosbare bloed
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.