-
Woordwewer en
Thérèse Fensham is nou vriende 4 maande, 2 weke gelede
-
Thérèse Fensham wrote a new post, Flitsfiksie: Uit volle bors 9 maande, 1 week gelede
Ma se borste is volrond en ferm met ’n pienk soentjie op elke punt. As ’n baba speel ek klavier daarop, heen en weer, heen en weer. Sy trek sonder skaamte voor my uit, al is sy die toppunt van Viktoriaanse sed[…]
-
Thérèse Fensham wrote a new post, 'n gedig vol ivyblare 9 maande, 1 week gelede
’n gedig vol ivy-blare
Kan ek jou muse wees, my lyf
oordadige rubens-kontoere
’n sluimerende noot in jou handein die donker kamer skyn my vel
moesiewit, sag voue van helder water
en jy drink deur ver[…] -
Thérèse Fensham wrote a new post, het ek geweet 9 maande, 1 week gelede
het ek geweet
witkopkind sit op my skoot
trek my hare, skater en
krap in my tas, irritasiehet ek geweet dat jy sou vries op
ses-en-twintig in ewige jonkheid?ek het nie gedink nie, nie geweet nie
ek[…] -
Thérèse Fensham het n geregistreerde lid geword 1 jaar gelede