Jongste aktiwiteit:

Flitsfiksie: Uit volle bors

Ma se borste is volrond en ferm met ’n pienk soentjie op elke punt. As ’n baba speel ek klavier daarop, heen en weer, heen en weer. Sy trek sonder skaamte voor my uit, al is sy die toppunt van Viktoriaanse sedes buite haar slaapkamerdeur. Ek verstaar my. Die turkoois spore onder die seeskuimwit van […]

Lees meer

‘n gedig vol ivyblare

’n gedig vol ivy-blare Kan ek jou muse wees, my lyf oordadige rubens-kontoere ’n sluimerende noot in jou hande in die donker kamer skyn my vel moesiewit, sag voue van helder water en jy drink deur verskemerde oë as jy opstaan onthou ek jou reuk by die venster toe ons lag oor die kat wat […]

Lees meer

het ek geweet

het ek geweet witkopkind sit op my skoot trek my hare, skater en krap in my tas, irritasie het ek geweet dat jy sou vries op ses-en-twintig in ewige jonkheid? ek het nie gedink nie, nie geweet nie ek dink nou en weet, genadeloos ek hoop, maar ek word nie wakker nie en niemand bel […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed