Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Wietz Marais

Biografie

’n Man wat sy middeljare nader en so 3 jaar terug die gier gekry het om te begin skryf. Ek sien dit nie as ’n talent nie. Net ’n gier. Amper soos iemand met geen kunstalent nie en dan besluit om te begin skilder. Iets om uitdrukking te gee aan my gevoelens wanneer dinge aan my raak.

Ek is familieman, getroud met my vrou Marinda en twee seuns wat tans besig is om die wêreld van grootmense te verken.

Ek pendel elke dag tussen Centurion en Johannesburg  in aaklige verkeer. In Jo’burg is ek ’n sagteware programmeerder.

 

Sê my asseblief as julle dink en skryf nonsens! Ek sal my nie noodwendig daaraan steur nie, maar sê dit maar in elk geval.

Verjaarsdag

1971-03-03

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed