Jongste aktiwiteit:

Soet Afrika

Wat gaan aan? Het die narre oorgevat. Hoe het gebeur? O! maar julle het saam gesteel. Wie ek? Nooit! Ag man kom nou. Wil jy nou aanhou lieg? Maak tog jou oë oop. Dalk sien jy iets. Die ander skapies is net so verlore soos jy. Bê, bê, bê. Dalk is daar ‘n ander oplossing. […]

Lees meer

Ek wonder!

wie is ek? wat is ek? waar is ek? O wag bietjie! is ek geskape? is ek ‘n skaap? hoe lank gaan jy nog slaap jou skaap? vir wie swoeg jy so? is dit vir my? is dit vir jou? O wag bietjie! Is dit vir jou wederhelf? of miskien vir jou kinders? of dalk […]

Lees meer

Die anderhelfte

Is dit links? Is dit regs? Draai om! Is dit agter? Is dit voor? Kyk op! Is dit bo? Is dit onder? Wat die fok! Ek is ‘n hele mens.

Lees meer

Genoeg

Wat is genoeg? Hoeveel is genoeg? Jou vraat. Jy stop jouself op. Elke dag raak jy net dukker en meer misluk. Miskien haat jy jouself? Kyk bietjie om jou rond. Is dit nie wat jy geskep het nie?

Lees meer

Wegkruipertjie

Die oudste spel Ek kruip weg vir jou Jy kruip weg vir my Ag, ek kruip sommer weg vir myself Agter watter masker kruip jy weg? Jou publieke een? Jou familie een? Of dalk jou eie een? Weet jy ooit wie jy is? Lieg en bedrieg deel van jou Strooi “n bietjie suiker Dan lyk […]

Lees meer

Geld gewysig

‘n euwel in een se oog ‘n vreugde vir die ander sin die rykes het so baie die armes so min waar is die vloei in die? die rykes klou vas die armes word net armer waar is die balans? miskien het ons bietjie vloei nodig miskien gee n’ bietjie meer miskien kom dit dubbeld […]

Lees meer

Onvergenoegd

meer en nog meer hoeveel wil jy nog hê so vraatsig en onvervuld tog so vergangklik jy die mens eenvoud jou redding te veel jou ondergang min wees en min het dit is jou behoud jy die mens

Lees meer

afgod

my god jou god hulle god moslems, christene, budhas, zens wie se god is nou die regte god dalk is dit hulle sin of dalk is dit joune is dit nie dalk maar ‘n oëverblindery of dalk die groot verdeling om te beheer dalk is jy die god wat jy so na smag en die […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed