Soet Afrika
Wat gaan aan?
Het die narre oorgevat.
Hoe het gebeur?
O! maar julle het saam gesteel.
Wie ek?
Nooit!
Ag man kom nou.
Wil jy nou aanhou lieg?
Maak tog jou oë oop.
Dalk sien jy iets.
Die ander skapies is net so verlore soos jy.
Bê, bê, bê.
Dalk is daar ‘n ander oplossing.
Vat die hand langs jou.
En leer hom of haar ken.
Al hulle vrese.
Al hulle kwale.
Al hulle haat en
al hulle liefde.
Dalk laat dit jou sien waar kom hulle vandaan.
Ons is almal in dieselfde boot.
Watter kleur en taal jy praat
dit maak tog nie saak nie.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.