Jongste aktiwiteit:

Wegkruipertjie

Die oudste spel
Ek kruip weg vir jou
Jy kruip weg vir my
Ag, ek kruip sommer weg vir myself

Agter watter masker kruip jy weg?
Jou publieke een?
Jou familie een?
Of dalk jou eie een?

Weet jy ooit wie jy is?
Lieg en bedrieg deel van jou
Strooi “n bietjie suiker
Dan lyk ons tog so goed

Maar o wee
As jy vanaand in die bed lê
Dan moet jy seker weet wie jy is?
Of is ons maar net almal onder dieselfde spel?




Lewer Kommentaar

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Rikus het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak