Jongste aktiwiteit:

Geld gewysig

‘n euwel in een se oog
‘n vreugde vir die ander sin
die rykes het so baie
die armes so min

waar is die vloei in die?
die rykes klou vas
die armes word net armer
waar is die balans?

miskien het ons bietjie vloei nodig
miskien gee n’ bietjie meer
miskien kom dit dubbeld terug
miskien bring dit jou geluk

somtyds is dit net so lekker om die vreugde op iemand anders se gesig te sien
die lewe is hard
maar is daar genoeg vir almal
laat die geld vloei




2 Kommentare

  • Inkmoderator

    Wynand, ek gesels so bietjie om jou vers: met die gebruik van [s'n] waar daar na iemand se besittings (of emosies, optredes ens.) ver wys word skryf ons dit sonder 'n [i]. 'Sin' in daardie vorm verwys na lyne en rede. Dit is ook nodig, en dit help met ordening, om indien daar in jou vers 'n vraag gestel word dat daar iewers 'n vraagteken gebruik word. Die gebruik van ellipse moet altyd funksioneel wees en word eintlik in prosa gebruik om 'n gedagte te onderbreek en werk dus nie in poësie op dieselfde wyse nie. Indien jy wil hê jou gehoor moet 'n eie interpretasie vorm oor 'n reeds 'eie' gedagte dan alleenlik is dit werklik funsioneel. Ek dink jy spreek 'n belangrike onderwerp in die vers aan en met 'n paar aanpassings kan jou vers selfs sterker vertoon. Groetnis IM

    • wynand

      Hi baie dankie vir die kommentaar hoop ek verstaan dit reg. Ek het twee vaagtekens ingesit waar die ellipse was enigste ding wat ek nou nie verstaan by die titel wil hy nie net een woord vat nie? Groete Wynand

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Sanette het n geregistreerde lid geword

  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak