Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Yolande
Biografie
Met n karoo grootword kry mens eenvoud lief en mense….en woorde. Paar van my woorde leef in Woorde in en om die Groot Karoo en ek was bevoorreg om n teaterproduksie “Bloed” Aardklop toe te stuur onder die Ashanti Smeltkroes inskrywings. Oja en my graad 3 opstel oor voeltjies wat n boek prys gewen het was nogsteeds my beste skryfwerk ooit.
Verjaarsdag
1974-01-08