Jongste aktiwiteit:

Lente in die skoolgange

(BRONS) Lente in die skoolgange is meer as net ‘n seisoen Ons was moeg vir die winter en moeg vir mekaar maar die lente het nou gekom en die koue vervang Nou is daar weer ‘n gefluister in plaas van stil, koue klaskamers Lag weerklink weer in die gange en vervang die koue wind Oral […]

Lees meer

As verbeelding belangriker as kennis is

(BRONS) As verbeelding belangriker as kennis is hoekom moet ek my steur aan geskiedenis? Hoekom moet ek dan oplet wie, wanneer, waar, wat gedoen het?   As verbeelding belangriker as kennis is hoekom moet ek weet hoe om te maal en plus? As verbeelding die wêreld omring hoekom hou ons aan om op algebra te […]

Lees meer

Die Storie se Pad

(Brons) Stories moet tog iewers begin dit word uit niks geskep daarom sê ons “dis nog niks…” maar “ek moet jou vertel” kom by aan die einde van die sin Dis altyd “luister net vinnig” na die storie wat “niks” is kort voor lank is dit egter meer as dit en elke detail kom aan […]

Lees meer

Niks. Absoluut niks.

(Brons) So, ek dog ek het ‘n briljante storie om te deel. Alhoewel dit nie juis oor my was nie. Maar as jy soos ek is…hoor jy goed. Jy sien goed. Dis wat Klara altyd dink. Sy het ‘n briljante storie beet. Een waarvoor haar vriendin sal lag. Gewoonlik doen sy nie. Gewoonlik sê sy […]

Lees meer

Die Vallei van Verlore Vee

Brons gradering Die Vallei van Verlore Vee Op hierdie grond het mense hul gevestig Eeue lank het hul vee hier gewei maar die vee het spoedig begin verdwyn sonder verduideliking, sonder rede Kort voor lank was die vallei verlate Sonder vee Sonder mense maar beslis nie sonder geskiedenis Die raaisel bly vandag nog staan Die […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed